Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Joe Gqabi
Kaart van Suid-Afrika wat Joe Gqabi in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC14
Plaaslike munisipaliteite Elundini, Senqu, Walter Sisulu
Hoofstad Barkly-Oos
Burgemeester NP Mposelwa (ANC)
Grootste tale Xhosa, Suid-Sotho, Afrikaans
Oppervlakte 25 663 km²
Bevolking 349 768 (2011)

Die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as Drakensberg-distriksraad en meer onlangs die Ukhahlamba-distriksmunisipaliteit) is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Barkly-Oos. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC14.

Kaart van die Oos-Kaap met Joe Gqabi-distrik in blou aangedui.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search